Het Jy Geweet? Diere

R62.00

Description

Het jy geweet die blouwalvis is die grootste dier wat nog ooit geleef het? Of dat ’n akkedis in Nieu-Seeland ’n derde oog het? En dan is daar die salamander wat self dele van sy brein kan vervang . . . Glo dit of nie, dis alles waar! Die vyfde uitgawe van Huisgenoot-Het jy geweet? is soos altyd propvol fassinerende feite vir die jongspan. Vanjaar het ons besluit om te fokus op diere wat nie altyd so baie aandag soos Afrika se Groot Vyf of sê maar kameelperde trek nie. Ons hoop die wonderlike illustrasies in dié uitgawe gaan ook kinders se nuuskierigheid en liefde vir die natuurlewe aanwakker. Wie weet, dalk maak jy ’n veearts of dieretuin-kurator groot!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Het Jy Geweet? Diere”