Het jy geweet: HG Junior

R67.00

Categories: ,

Description

Het jy geweet: HG Junior

Wie sê die nuus is droog en vervelig? Huisgenoot Junior is propvol interessante nuusbrokkies oor als van opwindende nuwe tegnologiese uitvindsels tot oeroue fossiele wat pas ontdek is. Die tydskrif se aanslag is net reg vir nuuskierige jong lesers en bevat onder meer afdelings soos: Die diereryk, die ruimte en rekords. Dit sal kinders lánk besig hou – en heelwat meer oor die wêreld om hulle leer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Het jy geweet: HG Junior”