Het Jy Geweet No.3

R57.00

Beskrywing

Het jy geweet ’n mens kan ’n leeumannetjie tot 8 km ver hoor brul, daar het lank gelede soldate op die Groot Muur van China gewoon en ’n sekere soort perdeby kan ’n tarantula laat les opsê? Die nuutste uitgawe van Huisgenoot se Het Jy Geweet?-tydskrif is nou te koop en is propvol allerhande feite oor ons wêreld wat kinders ure lank sal fassineer. Daar is 46 kleurryke illustrasies met hope detail oor onderwerpe soos klein en groot diere, merkwaardige mense en beroemde geboue asook die ruimte en nog baie meer. Dis ’n wonderlike geskenk vir kinders!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Het Jy Geweet No.3”