Huisgenoot Aftrede

R49.00

Beskrywing

Kry inspirasie en neem beheer oor jou aftrede. Huisgenoot se Aftrede-tydskrif help jou met die regte ingesteldheid en raad om dié lewensfase met oorgawe aan te pak en te beleef. Kry raad oor onder meer hoe om jou neseier te bestuur, waar om te woon, hoe om fiks te bly en hoe om gesonde verhoudings te handhaaf. Vind uit waar jy pensioenaris-afslag kan kry en hou jou geheue skerp met heerlike raaisels en speletjies in die uitgawe.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Aftrede”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui