Huisgenoot Beskuit & muffins Teetyd-gunstelinge

R30.00

Kategorie

Beskrywing

Of jy nou ‘n stuk boerbwskuit in jou koffie wil doop, aan ‘n mosbolletjie wil smul, fyn biscotti aan jou gaste wil voorsit of ‘n vingerleklekker muffin in ‘n kosblik wil pak – in hierdie keur van 31 resepte uit Huisgenoot gaan jy heerlike happies kry wat jou huis met verruklike geure sal vul en jou smaak-knoppies sal laat smeek vir nog.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Beskuit & muffins Teetyd-gunstelinge”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui