Huisgenoot Beste resepte Braai – 2017

R48.00

Beskrywing

Kry ‘n keur van ons heel beste braairesepte oor die jare heen – die 124 treffers in hierdie tydskrif is spesiaal uitgesoek om jou braai ‘n fees te maak! En met 35 resepte vir souse en marinades het jy ‘n sak vol planne om jou gaste met nuwe smaakervarings te verras. Lees ook wat se sterre soos Theuns Jordaan, Jo Black, Jan Braai en Melinda Bam oor hul braaigunstelinge en -geheime.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Beste resepte Braai – 2017”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui