Huisgenoot Beste Resepte – Braai 2015

R44.00

Beskrywing

Ons maak onthaal vir kuiergaste maklik met die lekkerste braai idees ooit. Huisgenoot Braai bevat 12 spyskaarte propvol heerlike resespte vir beesvleis, lam, hoender en vis. Daars selfs gesonde bykosse, asook marinades en nageregte.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Beste Resepte – Braai 2015”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui