Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas 2016

R45.00

Beskrywing

Jy kan jou kruideniersware-rekening snoei en nog steeds heerlik eet! Die 2016-uitgawe van Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas bevat 77 geregte wat almal bekostigbaar en smullekker is. Daar is afdelings vir vleis, hoender, vis, bykos, groente en slaai. Ons kan veral die taai ribbetjies, botterhoender en spinasie-pestotertjies aanbeveel! Daar’s ook ‘n gids oor hoe om vleis te koop sonder om bankrotskap te moet verklaar, en 17 resepte vir souse, marinades en smeersels wat vir ekstra geur sal sorg.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas 2016”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui