Huisgenoot Blokraaie 15

R40.00

Beskrywing

Huisgenoot se nuwe Blokraaitydskrif is hier! Die uitgawe bevat jou gunstelinge asook ‘n verrassing of twee. Jy kry A4 volblad- groot en fotoraaie asook blitsies, kodeblokraaie en breinknopers. En vir die eerste keer is daar ‘n afdeling bielieblokraaie wat elk oor twee bladsye strek en jou lekker lank besig hou! Daar is ook weer ‘n bonusraaisel met ‘n interessante tema. Kry jou volgende dosis blokraaie vandag nog. Huisgenoot blokraaie is gewaarborgde pret!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Blokraaie 15”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui