Huisgenoot Blokraaie No.16

R42.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Huisgenoot se nuwe Blokraaiboek in dié supergewilde reeks bevat al jou grootste gunstelinge. Ons trek reeds by die 16de uitgawe en blokraaiers hou net aan vra vir nog! Hierdie uitgawe is propvol heerlike  raaisels van allerhande soorte, onder meer 26 groot blokraaie en 17 fotoraaie. Daar’s ook vinnige mini-raaisels en selfs ’n prettige bonusblokraai oor Afrikaanse flieks. Koop joune vandag!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Blokraaie No.16”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui