Huisgenoot Blokraai No. 20

R44.00

Kategorieë , ,

Beskrywing

Span uit met die 20ste uitgawe van Huisgenoot se immergroen Blokraaireeks – dis gepak met 125 blokraaisels, fotoblokraaisels, korter raaisels, koderaaisels, anagramraaie en ander breinknopers. Daar is nie ’n beter manier om jouself hierdie winter te bederf nie!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Blokraai No. 20”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui