Beskrywing
Ontspan met Huisgenoot se grootste blokraai-uitgawe nóg. In Blokraaie no. 22 kry jy 189 raaisels en ál jou gunstelinge is daar! Dié spesiale uitgawe in ons immergewilde reeks spog met 60 groot en fotoblokraaie, 44 blitsblokraaie, 32 koderaaie en hope meer. Met dié bielie gaan die pret heelwat langer aanhou!
Resensies
Daar is nog geen resensies.