Huisgenoot Blokraai No.23

R50.00

Description

Die volgende uitgawe van jou moethê-raaiselbederf is hier! Blokraaie no. 23 bevat ál jou geliefde blokraaisoorte uit Huisgenoot. In hierdie uitgawe is daar 26 van ons immergewilde groot blokraaie, 18 fotoblokraaie, 19 koderaaisels, 16 blitsblokraaie en nog baie meer! Jy kry altesaam 127 raaisels en ure se lekkerte!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Blokraai No.23”