Beskrywing
Dis ’n slag tyd vir goeie nuus: die nuwe Huisgenoot-Blokraaie is hier! Die ekstragroot Blokraaie no. 24 bevat ’n allemintige 179 raaisels en gaan jou lekker lánk besig hou! In hierdie uitgawe kry jy altesaam 60 groot en fotoblokraaie, 44 blitsblokraaie, 40 koderaaie en nog baie meer. Hier wag weke en weke se woordplesier! Prys: R58
Resensies
Daar is nog geen resensies.