Beskrywing
As jy nog nooit die kans gehad het om blokraaie te voltooi nie, het jy nog nooit regtig ontspan nie! Skaf vandag nog Huisgenoot-Blokraaie se nuutste bielie-uitgawe met 193 heerlike raaisels aan en ontspan behoorlik. In Blokraaie no. 25 kry jy: 32 groot blokraaie, 26 fotoblokraaie, 33 kodeblokraaie, 20 blitsblokraaie, anagramblokraaie, kort raaisels, breinknopers en nog baie meer! Prys: R62
Resensies
Daar is nog geen resensies.