Huisgenoot Blokraai No.26

R54.00

Beskrywing

Die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Blokraaie bevat 127 breinspeletjies en is net wat jy hierdie winter nodig het om te ontspan. Wanneer dit te koud is om jou voete by die deur uit te sit, kan jy heerlik binne besig bly met Blokraaie no. 26. Die nuutste uitgawe in hierdie supergewilde reeks bevat ál die lekkerste raaiselsoorte. Jy kan uitsien na 26 groot blokraaie, 18 fotoblokraaie, breinknopers, koderaaisels, anagramblokraaie, blitsblokraaie en nog baie meer! Prys: R54

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Blokraai No.26”