Huisgenoot Blokraaidagboek

R165.00

Description

HG Blokraaidagboek

Orden jou dag, skryf jou gedagtes neer én vul heerlike raaisels in met die hulp van Huisgenoot se splinternuwe Blokraai-skryfboek. Hierdie pragtige hardebandboek het meer as genoeg plek om alle belangrike dinge te kan neerskryf én jy kan ’n verskeidenheid raaisels – van ons gewilde blokraaie tot kode- en logikaraaisels – voltooi. Die Blokraai-skryfboek is die ideale boek vir inspirasie, beplanning én ontspanning. Nou hoef jy nie meer te wonder waarmee jy jouself en die raaiselliefhebbers in jou lewe kan bederf nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Blokraaidagboek”