Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk No.3

R63.00

Description

As jy versot is op woorde, maar gereeld jou bril nader trek om te lees of blokraaie in te vul, is hierdie tydskrif vir jou! Die leidrade in Blokraaie in Groot Druk no. 3 is dubbel so groot as gewoonlik! Met dié uitgawe kan jy Huisgenoot se gewilde blokraaie geniet sonder dat dit soveel inspanning vir jou oë is. Die tydskrif bevat altesaam 25 van die klassieke groot- en fotoblokraaie wat weekliks in Huisgenoot verskyn, maar in hierdie grootdrukuitgawe strek elk van hierdie raaisels oor twee bladsye vir groter leesgemak. Daar is ook 14 korter blokraaie vir ʼn vinnige blaaskans. Laat jou brein werk terwyl jou oë rus! Prys: R63

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk No.3”