Huisgenoot Bone, ertjies en lensies

R44.00

Kategorieë , ,

Beskrywing

Bone, ertjies en lensies

Peulgroente is ongelooflik ekonomies en gesond, en in die geurige geregte uit Huisgenoot se resepteboekie Bone, ertjies en lensies is dit genoeg om sowel vleiseters as vegetariërs te verlei. Hierdie resepteboekie bevat 29 blink planne met daardie blikkies en pakkies in jou koskas.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Bone, ertjies en lensies”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui