Huisgenoot Brei 2017

R50.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Soek die pragtigste wol uit, trek jou penne nader en brei ‘n knus trui serp of kombersie. Huisgenoot-Brei bied ‘n verskeidenheid lieflike patrone – van die oulikste truitjies en rokkies vir babas en kinders tot snoesige serpe, lekkerdra-truie vir mans en vroue, sagte stewels en ‘n karaktervolle hasie-speelding. Daarby is al die patrone deur kundiges nagegaan om jou brei-ervaring ‘n plesier te maak. Die skeppings in hierdie tydskrif is almal so mooi dat jou vingers sal jeuk om dit te brei!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Brei 2017”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui