Huisgenoot Diabetes

R49.00

Description

Laat jou inspireer deur regtelewe-verhale in Huisgenoot Diabetes. Dié nuwe tydskrif in die Huisgenootstal lig jou ook in oor die nuutste navorsing oor en behandeling van sowel tipe1- as tipe 2-diabetes. Daar’s kundige raad oor hoe om minder suiker in te neem en diabeteskomplikasies te vermy. En die beste van alles: 80 smullekker diabetesvriendelike resepte vir ontbyt, middag- en aandete en natuurlik poeding – alles deur ’n dieetkundige goedgekeur!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Diabetes”