Huisgenoot-Eksamenhulp: Fisiese Wetenskappe

R15.00

Beskrywing

Huisgenoot-Eksamenhulp: Fisiese Wetenskap bevat ses volledige vrae- en antwoordstelle wat matrieks kan gebruik om vir die eindeksamen voor te berei. Die vraestelle is deur gesoute onderwysers opgestel wat al jare lank vir matriekvraestelle verantwoordelik is. Dit sal matrieks ’n goeie aanduiding gee van wat hulle in die eindeksamen kan verwag. Ook beskikbaar as YOU ExamHelp! Physical Science

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot-Eksamenhulp: Fisiese Wetenskappe”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui