Huisgenoot-Eksamenhulp: Wiskunde

R15.00

Out of stock

Description

Huisgenoot-Eksamenhulp: Wiskunde bevat ses volledige vrae- en antwoordstelle wat matrieks kan gebruik om vir die eindeksamen voor te berei. Die vraestelle is deur gesoute onderwysers opgestel wat al jare lank vir matriekvraestelle verantwoordelik is. Dit sal matrieks ’n goeie aanduiding gee van wat hulle in die eindeksamen kan verwag. Ook beskikbaar as YOU ExamHelp! Mathematics

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot-Eksamenhulp: Wiskunde”