Huisgenoot Feeskos

R55.00

Beskrywing

Die somer met al sy fees- en vakansiedae is om die draai en ons mag weer mense vir ‘n lekker kuierslag uitnooi!  Huisgenoot-Feeskos is spesiaal ontwerp om jou hiermee te help en bied die allerheerlikste resepte, uithang-spyskaarte en inspirerende idees vir tafelversiering. Of jy nou ‘n peuselpartytjie, ‘n stoep-ete of ‘n lekker braai beplan – jy sal hier alles kry wat jy nodig het, selfs resepte vir mengeldrankies en fopdoppe.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Feeskos”