Huisgenoot-grappe

R20.00

Kategorie Tags: , ,

Beskrywing

Moenie die lewe te ernstig opneem nie. Hierdie tydskrif is ’n lekkerlag-boekie vir die handsak en lang pad. Daar is grappe oor die huwelik, die werkplek, blondines, die politiek. Selfs ou Koos maak ’n verskyning. Ook met bydraes deur topkomediante soos Casper de Vries, Margit Meyer-Rödenbeck en Shimmy Isaacs. Jy gaan lê van die lag. Ook beskikbaar as YOU Jokes.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot-grappe”