Huisgenoot Heerlik sonder Gluten

R35.00

Beskrywing

Sê tot siens vir maagpyn, opgeblasenheid en al die ander kwale wat soms gepaardgaan met ‘n dieet ryk aan gluten. Of jy nou aan seliaksiekte ly, allergies is vir koring of net sensitief is vir gluten, sal jy hier talle ligte geregte en lekkernye vind – selfs brood, skons, muffins, pizza, tortillas, koeke en terte – wat geskik is vir mense wat nie gluten kan eet nie. Gesondheid lê net om die draai!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Heerlik sonder Gluten”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui