Huisgenoot – Hoender

R39.00

Beskrywing

Hoender bly maar ‘n groot gunsteling, of dit nou vir ‘n vinnige aandete, Sondagmiddag of selfs ‘n partytjie is. Ons heerlike resepte wissel van ligte slaaie en roerbraaie tot romerige trooskos – plus maaltye wat jy vinnig met klaargaar spithoender aanmekaar kan slaan.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot – Hoender”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui