Huisgenoot Kinderpret

R48.00

Description

Huisgenoot-Kinderpret is ’n kleurryke pretboek volgepak met 120 van die lekkerste speletjies. Aktiwiteite soos soek die verskille, doolhowe, inkleurprentjies met sommetjies, onthouspeletjies, woordsoek, blokraaie, vasvrae en telaktiwiteite sal die jongspan ure lank besig hou. Kinders kan kies uit heerlike temas soos die plaas, die strand, dinosourusse, wilde diere en die ruimte. Die beste van alles: Dié tydskrif is klein genoeg om oral heen in te pak en hulle kan dus enige plek daarmee besig bly. Jou kinders gaan mal wees hieroor! Prys: R48

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Kinderpret”