Huisgenoot Koderaaisels Mini No.2

R52.00

Description

Aandag, alle koderaailiefhebbers, ons tweede klein boekie propvol heerlike koderaaisels is hier! Vele mense is versot op hierdie woordspeletjie waar jy jou kennis van al die Afrikaanse woorde wat jy al in jou lewe gehoor het, kan gebruik om die kode en daarmee saam die woorde te ontsyfer. Jy het nie ’n woordeboek nodig vir dié soort blokraaie nie – jy gebruik net die makliker woorde in die raaisel om uit te werk watter alfabetletter by watter syfer hoort en siedaar, voor jy jou oë uitvee, het jy ’n woordraaisel ontrafel! Huisgenoot se Koderaaisels Mini no. 2 bevat 76 koderaaisels wat jy enige tyd of plek kan invul, asook ’n klompie wenke vir groentjies. As jy eers met hierdie woordspeletjie begin het, sal jy nie sommer kan ophou nie! Prys: R52

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Koderaaisels Mini No.2”