Huisgenoot Kook vooruit

R44.00

Categories: ,

Description

Kook vooruit

Kook een keer groot en trek ’n paar etes later nog voordeel daaruit. Met elk van die klompie basiese resepte in Huisgenoot-Kook Vooruit kan jy nog twee of drie heeltemal nuwe etes optower. En by elke gereg is vriesaanwysings – dus kan jy op ’n besige dag iets uit die vrieskas opdiep en soos blits kos op die tafel sit.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Kook vooruit”