Huisgenoot Kort Raaisels No.1

R42.00

Beskrywing

Huisgenoot se tydskrif Kort Raaisels bevat ’n heerlike verskeidenheid kort raaisels en speletjies wat geen raaiselliefhebber mag misloop nie! Daar is 80 bladsye met iets vir elkeen. Die meeste raaisels is kort en almal is hope pret. Daar is blokraaisels (11 soorte!), syferraaie, logikaraaie, fynkyk-fotopare waar jy die verskille moet soek, doolhowe en vasvrae oor Suid-Afrika en die vermaaklikheidswêreld. Hou Kort Raaisels byderhand om enige blaaskans met hope opwinding te vul!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Kort Raaisels No.1”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui