Huisgenoot-kortverhale

R20.00

Beskrywing

Die tydskrif bevat ’n keur uit die afgelope 50 jaar se Huisgenoot-kortverhale – altesaam 28 daarvan. Met stories uit die pen van bekende skrywers en ikone soos Hennie Aucamp, François Bloemhof, Annelie Botes en André P. Brink is hierdie ’n kosbare versameling van literatuur wat ure se genot sal besorg. Ook beskikbaar as YOU Stories.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot-kortverhale”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui