Huisgenoot Lae-Koolhidraat gesond, maklik & lekker

R35.00

Beskrywing

Will jy  ʼn laekoolhidraat-eetplan volg, maar jy’s al uitgekuier met fyn blomkool, broodlose burgers en gebakte eiers? Met die resepte kan jy kies en keur tussen smulkos wat vinnig, veelsydig, bekostigbaar en geskik vir die hele gesin is. Jy sal selfs jou ou gunstelinge hier vind, want totsiens aan suiker en stysel beteken nie totsiens aan pasta en poedings  nie!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Lae-Koolhidraat gesond, maklik & lekker”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui