Huisgenoot Maalvleis Maklik, vinnig en goedkoop

R30.00

Category:

Beskrywing

Maalvleis is nie net perfek vir platsakdae nie – dit ook die vinnigste, maklikste vleissoort om gaar te maak. En moenie net daaraan dink as ‘n bestanddeel van burgers of bobotie nie – in die boekie kan jy kies en keur tussen opwindende variasies soos maalvleissop en maalvleisgregte met ‘n Mediterreense, Oosterse of Mexikaanse geurtjie.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Maalvleis Maklik, vinnig en goedkoop”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui