Huisgenoot Min Suiker

R49.00

Beskrywing

Suiker is so lekker, maar tog ook so sleg vir ons. Huisgenoot se Min Suiker-tydskrif bevat die nuutste inligting oor suiker soos die uitwerking van te veel daarvan op die liggaam en hoe jy beheer kan neem. Ons vind uit hoeveel suiker in kos en drankies skuil, dieetkundiges verduidelik hoe om van emosionele etery weg te breek en ons bekyk die voor- en nadele van verskillende versoeters. Ons sluit ook 96 heerlike resepte vir soetgoed in – elkeen met minder suiker of versoeter berei – wat dit makliker sal maak om met ’n laesuiker-leefstyl vol te hou. Prys: R49

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Min Suiker”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui