Huisgenoot Rys & Pasta

R42.00

Kategorieë , ,

Beskrywing

Die rys- en pastageregte in Huisgenoot se Rys & Pasta-resepteboekie is maklik en wonderlik as jy trooskos nodig het of die rande moet rek om baie mae te vul. Beproef die tamatie-en-basilie-risotto, gekrummelde driekaas-lasagnedriehoekies, hoenderpilaf, sampioen-en-ricotta-macaroni, paella, kerriegarnaalpasta en nog vele meer! Jy sal gek wees oor die verskeidenheid!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Rys & Pasta”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui