Huisgenoot – Salige Soetgoed 2016

R37.00

Categories: ,

Beskrywing

Hierdie klein boekie propvol verleidelike resepte kan jy nader trek wanneer jy ook al ‘n indrukwekkende soet skepping wil maak of jou gesin met iets soets wil bederf. Beproef die brosbroodhartjies gevul met roomkaas en konfyt, rosige makrolletjies, mini-kaaskoekies en deftige maar maklike rooiwynpeer-tertjies. Daar is ook resepte vir ongebakte bederfies soos Trukselekker-roomys en Cremora-tert met ‘n kinkel. En dan is daar ‘n afdeling met die heerlikste koeke en warm nageregte. Jou gaste sal jou smeek om die resepte met hulle te deel!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot – Salige Soetgoed 2016”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui