Huisgenoot Huiswerk Gedoen No. 2

R44.00

Beskrywing

Sukkel jou laerskoolkinders om betroubare inligting vir hul skoolprojekte en mondelinge te vind? Maak hul skoolwerk makliker met Huisgenoot se Huiswerk Gedoen no. 2, ’n tydskrif propvol interessante feite oor allerhande temas, van voëls en insekte tot die geskiedenis van vervoer en die oorsprong van kos – alles op die skoolleerplan gegrond. Elke artikel sluit ’n lys leersame webtuistes, video’s en apps in om jou kind se belangstelling verder te prikkel.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Huiswerk Gedoen No. 2”