Huisgenoot Kort Raaisels No. 2

R44.00

Beskrywing

Aandag alle avontuurlustige raaiselliefhebbers! Huisgenoot se Kort Raaisels no. 2 is propvol raaiselpret vir almal! Die tydskrif bevat ’n heerlike verskeidenheid woordraaie, syferraaie en breinspeletjies. Al jou gunstelinge is daar – onder meer 10 bladsye tradisionele blokraaie, 6 bladsye blitsblokraaie en 8 bladsye koderaaie. Daar is ook opwindende nuwe formate wat heerlik is om in te vul, en logikaraaisels om jou brein fiks te hou. Met 20 soorte raaisels om van te kies is daar iets vir elke smaak. Dit is net wat jy nodig het vir jou volgende blaaskans!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Kort Raaisels No. 2”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui