Huisgenoot Skooltake 2015

R42.00

Beskrywing

Seil deur skoolprojekte met Huisgenoot-Skooltake 2015. Die nuttige gids vir laerskoolleerders bevat 40+ onderwerpe – inligting, fotos en sketse oor die diereryk, seelewe, kos, elektrisiteit en vele meer. Ons het ook ekstra 3D-inhoud by sommige artikels – kyk hoe die bladsye lewendig word op jou selfoon.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Skooltake 2015”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui