Huisgenoot Smulgeregte vir Diabete

R35.00

Beskrywing

ʼn Diagnose van diabetes beteken nie jy of jou gesin moet ophou lekker eet nie. Die resepte in die boekie is perfek vir mense met suikersiekte, maar lekker vir almal – dis glad nie nodig om aparte maaltye te kook nie.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Smulgeregte vir Diabete”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui