Huisgenoot Speel – 10 Minuut Raaisels No 5

R39.00

Kategorie

Beskrywing

Oefen jou brein met die heerlike verskeidenheid raaisels in Huisgenoot-Speel – 10 Minuut-Raaisels. Die tydskrif bevat al jou gunstelinge: verskillende soorte woordraaie, syferraaie en nou ook logikaraaie wat jou lekker aan die dink gaan he! Boonop is daar ‘n uithaalboekie met prettige slimspeletjies vir kinders wat die kleingoed ure lank sal besig hou.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Speel – 10 Minuut Raaisels No 5”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui