Huisgenoot-Sudoku & Woordsoek

R20.00

Beskrywing

Laat jou brein ’n bietjie oefening doen met hierdie handsakgrootteformaat-tydskrif. Dit bevat sudoku’s in vyf moeilikheidsgrade en woordsoektogte in interessante vorms. Perfek vir lesers van alle ouderdomme. Ook in Engels beskikbaar as YOU Sudoku and Wordsearch.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot-Sudoku & Woordsoek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui