Huisgenoot Trou 2016

R49.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Huisgenoot-Trou is propvol planne vir elke paartjie se groot dag. Put inspirasie uit die bruilofte van die sterre soos Emo Adams, Rolanda Marais, Andriette Norman en Bianca le Grange. Daar is altesaam 20 regte troues vol heerlike idees vir jou tema, partytjie en trouplek. En dis nie al nie – verlekker jou ook in…

  • Al die trou-trends vir 2016/17
  • 10 bladsye trourokke
  • 12 oormaaksessies vir bruide
  • Koel troupakke
  • Pragtige strooimeisierokke, trouskoene en bykomstighede
  • Kennersraad oor troukoeke, onthale, dekor en details

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Trou 2016”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui