Huisgenoot Trou Lente/Somer 2014 (4)

R45.00

Beskrywing

Die uitgawe is propvol vars idees, nuwe style en raad oor hoe om jou groot dag met minder te beplan. Dit sluit ook wenke in oor hoe jy ‘n stylvolle doen-dit-self-troue kan hê, ‘n spesiale afdeling net oor rokke, al die top-temas asook ‘n knip-uit-en-bêre-begroting. Kry joune nou!

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Trou Lente/Somer 2014 (4)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui