Huisgenoot Varkvleis

R42.00

Categories: , ,

Beskrywing

Daar’s hope heerlike idees met varkvleis in hierdie kosboekie. Die resepte sluit in: soja-varksteaks op mentrys met mango-salsa, oondgebraaide varklies, varkvleis-stroganoff met ’n filo-kors, ham-en-sampioen-pastei, speksop en nog baie meer!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Varkvleis”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui