Huisgenoot Vinnig & Maklik

R42.00

Categories: , ,

Beskrywing

Wanneer jy min tyd het en iets voedsaams en lekkers vir die gesin aanmekaar wil slaan, het jy Huisgenoot se Vinnig & Maklik nodig. Dis propvol wonderlike resepte vir heerlike geregte wat jy binne omtrent ’n halfuur kan maak! Hoe lyk dit met ’n wors-lasagne, spinasiefrikkadel-gebak, soet sesamhoender of tamatie-seekospotjie?

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Vinnig & Maklik”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui