Huisgenoot Wendiëte Lente/Somer 2014 (5)

R42.00

Beskrywing

Kry jou lyf reg vir die somer met Huisgenoot-Wendiëte. Kies tussen 12 eetplanne – alles van lae GI, lae koolhidraat en paleo tot diabetes-vriendelik, glutenvry en nog meer.  Ons deel 47 smaaklike, gesonde resepte om by die eetplan van jou keuse te pas. Lesers deel ook hul wenke vir verslanking.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Wendiëte Lente/Somer 2014 (5)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui