Huisgenoot Wendiëte Lente/Somer 2013 – 4

R40.00

Beskrywing

Is jy op soek na die perfekte dieet voor die somer aanbreek? Ons het 30 eetplanne getoets sodat jy die een kan kies wat jou die beste pas. Lesers deel hul verslankingsverhale en ons stel oefeninge voor wat jou sal help om jou lyf reg te ruk.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Huisgenoot Wendiëte Lente/Somer 2013 – 4”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui