Huisgenoot Winterkos

R49.00

Beskrywing

Daar is sekerlik g’n beter manier om die winterkoue te verdryf as met ’n koppie stomende sop nie! Dié resepteboek bevat ’n keur van die Huisgenoot-kosspan se beste wintermaaltye wat nie net die lyf nie, maar ook die hart warm maak. Nooi die warmte in met ryk soppe, vullende bredies, sterk en geurige kerries, oondgeregte wat drup van die kaas, pasteie, trooskos en verruklike gebakte poedings. Daar is 146 smulresepte waaruit jy kan kies om jou dié winter meer woema te gee!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Winterkos”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui